Oulike ma: 100 antwoorde op vrae oor jou kinders

Oulike ma: 100 antwoorde op vrae oor jou kinders

Carike Keuzenkamp
你有多喜歡這本書?
文件的質量如何?
下載本書進行質量評估
下載文件的質量如何?
Ken jy al die plesiere én gevare van Mxit, WhatsApp en het gelowiges oral in whatever?
Weet jy wat om met jou kind se tantrumsas 135 000 eksem te doen?
Ken jy die geheim om jou kind voor die TV weg te kry?
Is daar genoeg grense en dissipline in julle huis?
Is jou kind ’n kind van God?
’n Ma weet nie altyd alles nie, maar ’n oulike ma weet waar om na antwoorde te soek!
Hierdie boek verskaf 100 antwoorde op jou vrae oor jou kinders. In OULIKE MA sal jy raad vind vir jou mamma-issues soos ...
 inligting oor die tegnologie waarmee jou kind besig is
 hoeveel vasvat-liefde en aandag kleuters nodig het
 hoe om speeltyd met jou kind in jou program in te bou
 wat jy moet weet van groepsdruk en tienergiere en maniere
 die kuns om jou kind van God se liefde te leer.
OULIKE MA verstaan jou en bevat al die wenke wat jy nodig het om die ma te wees wat jy wil wees.
Hierdie eerlike boek praat reguit met jou hart én verstand. Om jou as ma al hoe ouliker te maak, is daar ware verhale van gewone én buitengewone vroue, en die praktiese advies van kenners oor ouerskap.
Jou alles-in-een handboek om jou weer vertroue te gee in jou vermoë om ma te wees!
年:
2019
出版商:
Carpe Diem Media
語言:
afrikaans
文件:
EPUB, 321 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2019
線上閱讀
轉換進行中
轉換為 失敗

最常見的術語